Dinsdag 8 Januarie 2019 Die Fresh nie-regerings organisasie met ‘n reuse poging begin om die Hennopsrivier in Centurion skoon te maak. Riool besoedeling, chemiese besoedeling en plastiek besoedeling dreig om die riviersisteem te verwoes. Mense wat in die omgewing bly is die afgelope week begroet met ‘n muur van plastiek ...
RESTORING THE HENNOPS RIVER – The next clean-up is on Saturday 19 January, starting at 08:30 am, at the Riverview Park at the SuperSport bridge. All volunteers welcome!!! Willem Snyman reports on the Hennops River trash issues. “We are struggling with the same old problems but exploring new solutions for ...